(on)Natuurlike Ma

$160.00

(on)Natuurlike Ma – waarom jy die perfekte ma vir jou kinders is, is die boek wat die las van 7 moederskapmites van elke ma se skouers aftel en In sagte spieel voor haar neersit waarin sy haar beste eienskappe ontdek.

SKU: UN001 Category:

(on)Natuurlike Ma – waarom jy die perfekte ma vir jou kinders is, is die boek wat die las van 7 moederskapmites
van elke ma se skouers aftel en In sagte spieel voor haar neersit waarin sy haar beste eienskappe ontdek.

Sy voltooi In aanlynprofiel om haar ouerskappersoonlikheid te bepaal en word genooi om In dag in die lewe van In ma soos sy deur te bring. Sy verstaan uiteindelik haar unieke hantering van swangerskapi die babajare / kleuterjare / skooljare / tienerjare en selfs daarna tot in haar oumadae.

Sy ontdek die karaktereienskappe van God wat sy die beste vir haar kinders voorleef en kry selfs In Iysie wenke in die hand vir haar man en kinders om haar beter te verstaan. Sy kan van (on)Natuurlik to (bo)Natuurlik groei deur sewe waarhede van Christenmawees saam met vroue uit die Bybel en van vandag deel te maak van haar reis.

Additional information

Weight 1 kg